Juda Haus Lodge
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Namwi-eiland, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Juda Haus Lodge is strategies geleë langs die magtige Zambezirivier, net 6 km vanaf Katima Mulilo Town Centre, net 1,2 km van die hoof Ngoma pad af. Die lodge kyk ook uit oor Namwi-eiland, 'n skouspelagtige plek vir sononderaktiwiteite.
Juda Haus Lodge bied verblyf in luukse chalets met lugversorging en 'n gesinshuis. Elke eenheid beskik oor 'n skryftafel, skoon linne en vars handdoeke, 'n slim-TV, 'n kluis vir waardevolle besittings en toegang tot 'n braai-staanplek. Meeste van die eenhede het hul eie kombuisgeriewe met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskassie en 'n ketel.
Die Kumbela Restaurant op die perseel bied ontbyt, middagete en aandete asook buffets.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Emma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Namwi-eiland, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
- Gaste dink Juda Haus Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Katima Mulilo Zambezi Namibië
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Namwi-eiland, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang