Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jonkershoek Guest Farm

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 31 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, 18 km vanaf Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 556 R1 323 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Jonkershoek is 'n privaat gasteplaas sowat 23 km buite die geskiedkundige dorpie Kimberley, in die Noord-Kaap, net langs die N12 in die rigting van Warrenton geleë.

Dié voormalige melkplaas spog nou met 'n bekroonde Red Angus-stoetery en die oorspronklike plaashuis is volledig gerestoureer en omskep om 8 gesofistikeerde kamers te bied. Die kamers met lugversorging is ingerig met koningingrootte- of koninggrootte-beddens, en suite-badkamers met baddens en storte, TV's met DStv-kanale, en gratis WiFi, asook toegang tot die terras.

Gaste kan ook 'n braai buite by die lapa-area geniet en braaipakke is op versoek beskikbaar. Die eiendom is beveilig met kameras en 24 uur-sekuriteit.

Jonkershoek is die ideale wegbreek van die stad om te ontspan en die rustigheid van die plaaslewe te ervaar, terwyl jy steeds die gerief van 'n luukse gastehuis ervaar. Geniet 'n piekniek op die uitgestrekte groen grasperk of geniet die Noord-Kaapse son by die swembad. Buitelug-entoesiaste kan aktief bly en die pragtige natuurskoon na die Angus-beeste inneem of gaan draf of stap na die ou boom op die plaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Denise H
Besigheidsreis
5.0
Highly recommend this accommodation to fellow travellers. Wonderful stopover - excellent service, very well appointed rooms and excepti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jacques R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus en ontspan. Baie netjies en vriendelike diens.
Jan 2025
Danie V
Saam met lewensmaat
5.0
Jonkershoek Guest Farm se verblyf in alle opsigte. Die beste. Gedurende ons vakansie by 7 verskillende plekke oorgeslaap. Jonkershoek Guest Farm kry v...
Sien meer
Jan 2025
Carla P
Gesin met tieners
5.0
Oase in die woestyn. Dit was soos 'n oase na die reis deur die Noord-Kaap woestyn. Pragtige grasperke, lieflike swembad, luukse kamers en vingerlek le...
Sien meer
Jan 2025
Bennie G
Saam met lewensmaat
5.0
Soos Bo. Baie dankie, ons het die tydjie daar geniet. Die rustigheid van die plaas was aangenaam en net 'n paar km uit die dorp. Die eenheid was baie ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die N12, 18 km vanaf Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Gaste dink Jonkershoek Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf R1 556
R 1 556 R 1 323
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 556
R 1 556 R 1 323
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, 18 km vanaf Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc67ce65f2baa05961703accf555940ff94475e48f3682252f5bd62f80312c616946fef471b6a2674b208d4fe502d827036d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 556 nouVanaf R1 323 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Off the N12 18 km form Kimberley 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.529277 24.780951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang