Jonkershoek Guest Farm
Beskrywing
Hierdie luukse kamers beskik oor 'n koningingrootte-bed met 'n gemaklike matras en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer is toegerus met 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Hierdie kamers is nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien. Ontbytpakkies is die aand voor uitklok beskikbaar vir gaste wat vroeër wil vertrek.
Aandete kan op versoek tussen 17:00 en 19:00 bedien word. Bestellings moet vooraf voor 15:00 geplaas word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat indien die gastehuis nie deur 1 groep bespreek word nie.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Gaste wat na 19:00 wil inklok, moet dit vooraf reël.
Slegs die buitekamers kan troeteldiere akkommodeer, maar slegs as dit vooraf gereël word.
Die troeteldiere moet met ander diere oor die weg kom en moet aan 'n leiband wees.
Gaste is verantwoordelik vir hul eie diere se gemors en moet agter hulle skoonmaak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Superior Kamer is ingerig met koningingrootte-bed en en-suite badkamer. Albei kamers het 'n bad en stort. Elke kamer het lugversorging en beskik oor 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Een van die kamers het toegang tot 'n patio. 'n Matras kan op versoek vir 'n kind voorsien word. Die binnekamer kan in 2 enkelbeddens verdeel word. Binnekamers is nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien. Ontbytpakkies is die aand voor uitklok beskikbaar vir gaste wat vroeër wil vertrek.
Aandete kan op versoek tussen 17:00 en 19:00 bedien word. Bestellings moet vooraf voor 15:00 geplaas word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat indien die gastehuis nie deur 1 groep bespreek word nie.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Gaste wat na 19:00 wil inklok, moet dit vooraf reël.
Slegs die buitekamers kan troeteldiere akkommodeer, maar slegs as dit vooraf gereël word.
Die troeteldiere moet met ander diere oor die weg kom en moet aan 'n leiband wees.
Gaste is verantwoordelik vir hul eie diere se gemors en moet agter hulle skoonmaak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Executive-kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed met 'n gemaklike matras en het 'n en suite-badkamer. Twee van die kamers het slegs 'n stort, en die derde het 'n stort en 'n bad. Elke kamer het lugversorging en beskik oor 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Slegs 2 van hierdie kamers kan 2 kinders akkommodeer en in Kamer 1 kan slegs 1 matras vir 'n kind voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien. Ontbytpakkies is die aand voor uitklok beskikbaar vir gaste wat vroeër wil vertrek.
Aandete kan op versoek tussen 17:00 en 19:00 bedien word. Bestellings moet vooraf voor 15:00 geplaas word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat indien die gastehuis nie deur 1 groep bespreek word nie.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Gaste wat na 19:00 wil inklok, moet dit vooraf reël.
Slegs die buitekamers kan troeteldiere akkommodeer, maar slegs as dit vooraf gereël word.
Die troeteldiere moet met ander diere oor die weg kom en moet aan 'n leiband wees.
Gaste is verantwoordelik vir hul eie diere se gemors en moet agter hulle skoonmaak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N12, 18 km vanaf Kimberley, 8300, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang