Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jock's View

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 2912, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Jock's View is 'n lieflike selfsorghuis wat skouspelagtige see- en berguitsigte bied waar gaste in die borrelbad op die patio kan ontspan en kyk hoe die branders op die rotse breek. Die huis is hoog teen Kogelberg in Bettysbaai met 5 minute se stap na Jocksbaai en, 4 km vanaf Bettysbaai-strand.

Dié huis het 'n omskakelaar om die TV, DStv en WiFi tydens beurtkrag van krag te voorsien. Die stoof en geiser word deur gas aangedryf en daar is herlaaibare ligte.

Dié huis spog met ongelooflike see-uitsigte deur die meeste van sy kamers en beskik oor 4 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hulle maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, en 'n aparte toilet en wasbak.

Die leefarea het gemaklike sitplek, met 'n TV wat toegang het tot 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, en beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 8 en stoele. Dit is oopplan na die kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n kaggel om die koue winteraande by te geniet.

Braaigeriewe is beskikbaar op die patio wat oor die see uitkyk. Die eiendom het 'n steil oprit met 'n dubbelmotorhuis vir 2 motors en 'n motorafdak vir 1 voertuig. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Jock's View is stapafstand vanaf die strande wat veilig is vir swem, seil, kanovaart en boordbranderry, en is naby die Harold Porter Botaniese Tuine, restaurante, koffiewinkels en winkelsentrums.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Maryka N
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend! Die mooiste see-uitsig! Skoon, netjies en baie mooi huis! Alles wat 'n mens kan benodig om 'n lekker vakansie te kan hou! Net uitstekend.
Apr 2024
Bernice S
5.0
Good for the soul. Had everything we needed plus. Enjoyed our time there. FYI you will be asked to send a picture of ID and car registr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Tommy M
4.8
Baie gelukkig en het almal in ons groot groep se verwagtinge bereik. Baie lekker plek met 'n pragtige uitsig oor die see. Stapafstand van die botanies...
Sien meer
Feb 2025
Anea S
4.8
Ongelooflik. Was ongelooflik lekker. Baie lekker gebly.
Apr 2024
Renee L
Saam met vriende
4.8
Very enjoyable. The accommodation was beautifully decorated with every possible convenience. The view was phenomenal.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 167

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • High Level-weg 2912, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jock's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 2912, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcba104b7fe76e7283ea22ce9f1c3e9b9d52028de4c708b2fa7c656c6040139f107e82fc90d0bfe0f951bca4711f0a8b25585?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 2912 High Level Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.3542122 18.9375716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang