Jeffreys 180
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Petunialaan 40, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Jeffreys 180 is 'n bekoorlike huis wat sentraal in Jeffreysbaai geleë is en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte bied. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf binne stapafstand van die strand soek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die badkamers het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet met 'n bidet en 'n wasbak.
Die groot kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke. Die tweede sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en gemaklike rusbanke.
Hierdie sitarea lei na 'n vermaakarea met 'n ingeboude braai. Die huis maak op 'n balkon en 'n tuin met 180 grade-see-uitsigte oop.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Thys Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 173
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Petunialaan 40, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Petunialaan 40, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang