Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J&B Beach Apartments

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Links-weg, South Sands-kompleks, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die J&B Beach Apartments is gehalte-selfsorgwoonstelle aan die strand geleë in die South Sands-kompleks in Freeland Park, Scottburgh, minder as 'n kilometer vanaf die dorp, verskeie restaurante en ander geriewe. Daar is baie om te doen in die omliggende area.

Verblyf word gebied in 2 oopplan-ateljeewoonstelle, 'n 2-slaapkamer en 'n 3-slaapkamerwoonstel. Elke eenheid het sy eie goed toegeruste kombuisgeriewe en leefarea, TV met premium DStv, onbeperkte WiFi en braaigeriewe. Alle eenhede het lugversorging.

Skadu-motorafdakparkeerplek is beskikbaar in die South Sands-kompleks. Daar is 'n wandelpad direk na 'n privaat strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Francis F
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Fantasties. Waarde vir geld. Was baie lekker. Sal vir seker weer daar bly.
Feb 2025
Hannetjie K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly, dankie. Skoon, netjies en die skoonmaakdiens was welkom. Lekker gebly. Jackie het ons opgegradeer na 'n woonstel met meer as waarvoor o...
Sien meer
Nov 2024
Jacques H
5.0
Gerieflik en goed geleë. Buitelig is egter hinderlik, snags. Ja, dankie, dit was aangenaam.
Sep 2024
Magda D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gewees. Dit was vreeslik lekker, baie veilig. Baie dankie.
Aug 2024
Jacoline B
Gesin met tieners
5.0
Pleasant. Lovely area, clean, quiet. Just what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Links-weg, South Sands-kompleks, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink J&B Beach Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Links-weg, South Sands-kompleks, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccabb2c2bca705344f0cf85ba5f3f78378cb79619cda902cda69743486d689c5cf277dc65e20442d70d998a3bf2762bbab7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 Link Road South Sands complex 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.273027307271 30.760431621077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang