Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jasmine Cottages

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Theunissenstraat 7, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jasmine Cottages is in Smithfield, in die Vrystaat geleë.

Die Jasmine Cottage het slaapplek vir 3 en het ook 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kothuis spog met selfsorggeriewe en beskik oor 'n stoof, oond, yskassie, ketel en mikrogolf. Lugversorging is beskikbaar, en 'n platskerm-TV met 'n premium verskeidenheid DStv-kanale.

Rose is in die eienaar se huis geleë en is pragtig gemeubileer, en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n volledige privaat badkamer.

Lavender is 'n tweeslaapkamer-eenheid met twee badkamers en toilette, toegerus met ingeslote storte. Dit kan tot vyf mense slaap. Verder is die eenheid toegerus met 'n TV. Daar is twee aparte ingange met direkte toegang tot die tuin en braai.

Magnolia het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kroeg is gevul met 'n verskeidenheid ingemaakte koeldrank, bier, wyn en spiritualieë. Hierdie drankies word teen 'n ekstra koste verkoop. Ligte etes kan ook gereël word.

'n Kontinentale ontbyt met 'n verskeidenheid vrugte, versnaperinge en ontbytgraankos is by jou gasheer ingesluit; insluitend 'n klein vlaggie hanepootwyn of sjerrie op die ronde tafel.

Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n braai-area met houtskool in. Gratis WiFi is beskikbaar en 'n landlyntelefoon wat gaste welkom is om te gebruik, vir gratis landlynoproepe regdeur Suid-Afrika.

Troeteldiere word toegelaat, mits vooraf gereël en daar is 'n wasgoeddiens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Melonie W
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. The most pleasant and peaceful surroundings. Above and beyond service. The manager is an absolute gem; he went out of his way...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Werner W
Gesin met tieners
5.0
Short but wonderful stay. I am so disappointed we couldn't stay for longer. The rooms are absolutely stunning with the old furniture. D...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Janine R
Gesin met klein kinders
5.0
Oorslaap op vakansie. Baie goeie waarde vir geld en lafenis na ver ry om hier oor te kon slaap. Die kinders wou langer bly.
Des 2024
Nigel F
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. Will stay again. What a lovely overnight stay at Jasmine Cottages. We had an inside suite in the house which was ta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Robyn B
Gesin met tieners
5.0
Well priced, clean place to sleep overnight en route to Cape Town. We had a good sleep, the beds were comfy and the linen was good qual...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Donald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Theunissenstraat 7, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Gaste dink Jasmine Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Smithfield Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Theunissenstraat 7, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExY2E0YTUxLWJkMjAtNDBjNS1iYWE3LTZiZDNiOTEyNzc2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 7 Theunissen Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 11:00-19:00 13:00 -30.219663586943 26.525777212828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang