Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Janelene Holiday Self-catering

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eenheid 1 - Sei Whale
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Eenheid 2 en 3 - Sea Canary
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Eenheid 4 - Beluga Whale
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Eenheid 5 - Narwhal
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die kapasiteit van die eenhede moet nie die maksimum kapasiteit oorskry nie. Versuim om hieraan te voldoen sal daartoe lei dat die ekstra gaste met onmiddellike effek moet vertrek of die bespreking sal gekanselleer word, en geen terugbetaling sal gegee word nie.
Ongelukkig geld geen terugbetalings vir vroeë vertrek nie.
Die gas sal aanspreeklik gehou word vir enige skade of verliese in die eenhede.
Die eienaar, sy agent of sy werknemers sal nie verantwoordelik gehou word vir persoonlike besering, dood of verlies/diefstal/skade aan eiendom wat tydens die gas se verblyf op of rondom die eienaar se perseel mag voorkom nie.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie, indien wel, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder 'n terugbetaling.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël en gaste word verplig om skoon te maak as hul troeteldiere mors.
Geen geraas word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
Met vertrek, skakel asseblief die bestuurders sodat hulle gaste kan uitklok en 'n veilige reis toewens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashford-weg 941, Wood Grange, Hibberdene, 0042, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA645787dccc1da80865b768fab08b7f189747df2ba3567cb5453c033f0c6ab10388dc7e5a47f7d2bf3053dfc022875df518fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 941 Ashford Road Wood Grange 0042 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.589675030932 30.561471760273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang