Jakaranda no 3
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Selvey Avenue, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Jakaranda 3 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Margate, met 'n gedeeltelike see-uitsig. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie want dit is stapafstand van Uvongo-strand af.
Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak oop op 'n patio met see-uitsigte, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea wat in 'n driekwartbed omskep word. Die badkamer het beide 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n TV met die volledige ruiker DStv-kanale beskikbaar.
Buite bied 'n privaat patio met sitplek buite 'n pragtige uitsig om te geniet. Gaste kan ook gebruik maak van die kompleks se gemeenskaplike braai-area, speelarea vir kinders en veilige onderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Selvey Avenue, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Selvey Avenue, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang