Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda 17

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrone Boulevard 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jakaranda 17 is 'n gerieflike tweeslaapkamerwoonstel wat uitkyk op die see wat op die tweede verdieping van 'n veilige kompleks in Uvongo geleë is. Die kompleks is stapafstand vanaf Uvongo-strand.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n sitarea en 'n moderne kombuis. Die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met alle kookgeriewe en toebehore. Die gerieflike sitarea het 'n TV met DStv op versoek en boeke vir 'n rustige vakansie.

Die kompleks het 'n elektriese heining en hektoegang. Boonop bied die kompleks 'n gemeenskaplike braai-area, veilige onderdakparkeerplek en 'n oerwoudgimnasium vir die kinders. Sambrele en stoele beskikbaar by ontvangs. Skoonmaakdiens en wasgoedgeriewe is ook op die perseel beskikbaar.

Uvongo is 'n rustige kusoorddorpie aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Die vriendelike dorp het 'n ontspanne vakansie-atmosfeer met ongerepte strande en welige subtropiese plantegroei wat bydra tot die geweldige natuurlike skoonheid.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Lilliecrone Boulevard 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jakaranda 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrone Boulevard 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bd2932b5c6f8cdc91fd687d0be4a0b298d620ddcc5ecbe40461cee6cb516979aa6238da5848f0a19da78ce8ce61756c92e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 2 Lilliecrone Blvd Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.838567799526 30.394333899021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang