Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jackpot

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1237 Frances Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Jackpot is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat reg oorkant die strand in Ramsgate geleë is. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorpie.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander twee slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eerste gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n bad, wasbak en toilet het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir die gaste se gerief. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met 'n DStv-dekodeerder en 'n etenstafel.

Gaste kan 'n ruim onderdakstoep met ongerepte see-uitsigte, 'n etenstafel en 'n braai geniet. Die strand kan direk vanaf die eiendom verkry word en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met Ramsgate South Beach wat ongeveer 1,2 km ver is.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 400

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1237 Frances Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1237 Frances Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50ebe718b9a9b1bac3622916a7e37e141a5dd25cc962ce60e8295f7a89e5359c846b75cd53549f71384212211cdcbcb2c34e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 8) 1237 Frances Avenue Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.902131222041 30.341027235889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang