Jackal Hill
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R125.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 10 Feb 2025 tot 16 Mrt 2025.
Prys sluit in
- Hoofhuis (Chalet 1)
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet 'n vrywaringsvorm teken.
Gaste moet die huisreëls nakom soos dit in die huisinligting uiteengesit is. Dit sal gestuur word wanneer die bespreking bevestig word.
Vuurmaakhout, ys en vuuraanstekers kan met kontant by Jackal Hill gekoop word.
Die kragopwekker is slegs vir onbeplande kragonderbrekings en om yskaste en 'n paar ligte aan te dryf. Dit is nie vir beurtkrag nie en is slegs tot 21:00 van toepassing.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef. Dit sal 2 weke na die uitklokdatum via EFT terugbetaal word, afhangend van enige skade of vermiste items.
Die chalets word tussen 09:00 en 11:00 skoongemaak en dit sluit vee, vullis leegmaak, beddens opmaak en skottelgoed was in.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 39, Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang