Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacana Rest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 260, Marlothpark, Malalane, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jacana Rest is 'n lieflike tweeslaapkamerhuis in Marloth Park, Mpumalanga. Die huis bied gerieflike verblyf, ideaal vir gesinne of vriende.

Albei slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en bied 'n en suite-badkamer. 1 van die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak, terwyl die ander 'n bad, toilet en wasbak het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.

Gaste is welkom om 'n duik in die plonspoel te neem of 'n skemerkelkie te geniet met die asemrowende sonsondergange wat oor die Krokodilrivier uitkyk. Ervaar die unieke geleentheid om te kyk na wilde diere wat vrylik in die bos ronddwaal, soos kameelperde, sebras, koedoes, vlakvarke, volstruise, en vele meer.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sheldon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Soetdoringstraat 260, Marlothpark, Malalane, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Jacana Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 260, Marlothpark, Malalane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d7b0fd65a6471fd1eba4e5d941a1385ceb0679b0257e906eb5fa3c34a7122823bbfe488bea0c3de9c0f8fd2ddc2982e7c54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 260 Soetdoring Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.387813207934 31.76189552542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang