Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isilwane Bush Camp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Diana R
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Alles wat mens nodig het vir liggaam en siel - saamgevat in een plek. Dit was beslis 'n wonderlike ondervinding met die diere wat so naby die heining was. Die hoogtepunt was die cheetahs wat kom kuier het (aan die anderkant van die heining). Verskeie bokke en kameelperde was ook gereeld gesien. En dan natuurlik die bokke wat binne die omheining was en die nagapie wat vroegoggend op die heining gespeel het, was 'n bonus. Isilwane is beslis 'n plek wat ek graag weer sal wil besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Baie dankie! Ons is bly dat julle Isilwane geniet het!

Chane M
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Isilwane is goed toegerus. Ons het ons tyd daar baie geniet. Het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein M
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Perfect place for New Year. Will recommend any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Baie lekker, daar moet net aandag gegee word aan die skoonmaak van die plek. Baie lekker blyplek. Die plek was net rerig vuil gewees. Linne was skoon, maar Vrydag het skoonmaakmense ingekom. Glad nie boma se braaier skoon gemaak nie, glad nie uitgevee of gemop nie. Storte was ook nie skoon gemaak nie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Thanks for the feedback, Charlene. We will make sure that your concerns are addressed and hope to see you at Isilwane again.

Susan V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Amazing kuierplek. Onvergeetlike rustige naweek in 'n amazing kuierplek saam met vriende en familie met alles wat jy nodig het. Die tieners het hulself met fietsry, TV en WiFi besig gehou wat ons toegelaat het om rustig om die boma-vuur te kuier tot laatnag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Baie dankie Susan. Ons is bly dat julle die tydjie by Isilwane geniet het.

Frikkie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Uitstekende waarde vir geld. Rustigheid en lekker kuier vanaf klein kindertjies tot oumagrootjie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Baie dankie Frikkie, ons waardeer julle terugvoering.

Yolanda T
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Absoluut heerlik, alle verwagtinge oortref️. Dit is 'n wonderlike lodge, netjies, mooi, rustig, met als wat jy nodig het. Mooiste natuur, heerlike kuierplek, stil in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Perfekte plek vir lekker vriende kuier vir die naweek. Genoeg slaapplek, lekker kuierarea en braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2022

Ideale verblyf vir wegbreek saam vriende. Baie oulike plekkie in die bos. Privaat en rustig. Genoeg spasie as verskillende gesinne saam wil kuier. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 20, Pride of Africa, Dinokeng Wildreservaat, 0040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f0861e08e40bc5cb76a48be3c4ab58a06aeed362e8baf82609ab1856e851a3ba7993588511a01e1c25eb6caea53410dbbac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Unit 20 Pride of Africa 0040 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.321534128888 28.38352808376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang