Inyoni Rocks Cabanas 64
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.
Gaste moet die bepalings en voorwaardes lees en verstaan.
Die sleutels moet op die dag van vertrek in die eenheid gelos word.
Nie meer as 6 gaste word in die eenheid toegelaat nie.
Geraasversteurings word nie ná 22:00 toegelaat nie.
Slegs sleepwaens wat vir bagasie gebruik word, soos 'n Venter-sleepwaentjie, word in die sleepwaentjie-parkeerarea toegelaat.
Gaste kan die breekskadefooi direk met die eienaar onderhandel na bespreking indien hulle vind dat dit te hoog is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Beach-weg 91, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang