Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Into Africa Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 1325, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Into Africa Cottage is 'n heerlike selfsorgkothuis in die bos in die pragtige Marloth Park Wildlife Conservancy. Marloth Park is net 14 km vanaf die Krokodilbrughek van die Krugerwildtuin, en die Krokodilrivier vorm die grens tussen Marlothpark en die Krugerwildtuin. Diere soos koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, rooibokke en vlakvarke loop vrylik tussen die eiendomme, en dit is ook 'n voëlliefhebber se paradys.

Die kothuis kan tot 2 volwassenes en 1 kind akkommodeer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n slaapbank vir 1 kind.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n yskas-vrieskas en 'n ketel. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n slaapbank wat 'n klein kind kan akkommodeer. Buite is daar 'n privaat patio met buite-eetmeubels en braaigeriewe wat uitkyk oor die natuurlike bos. Daar is lugversorging beskikbaar op 'n voorafbetaalde basis in die leefarea.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hornbillstraat 1325, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Into Africa Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 1325, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49129e5257b52a05ba0c1b214278531a44508f5ad6f0ebc179a18da5c0a40bd41ff6d9f807c6f85d2f33f0d6497cbed35e10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 1325 Hornbill Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.354304264428 31.763719067459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang