Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Intaba Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolmanshoek Farm, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Intaba Lodge is aan die voorheuwels van die Suidelike Drakensberge geleë en bied gerieflike gasteplaasverblyf in 'n rustige omgewing met die Oos-Kaap se majestueuse berge en rivierstrome.

Die kamers het elkeen hul eie badkamers met 'n stort, toilet en wasbak en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, linne, handdoeke, elektriese komberse, WiFi en TV's met Open View-kanale.

Gaste kan die pragtige tuine en natuurskoon geniet. Die lodge beskik oor 'n à la carte-restaurant en 'n kroeg; die restaurant is oop tot 21:00, en die kroeg is oop tot laat.

Intaba Lodge bied geriewe vir troues; die rustieke gebou toegerus met 'n kroeg en geriewe, het sitplek vir tot 120 gaste. Spyseniering is ook beskikbaar. Gaste kan ontspanningsaktiwiteite by die lodge geniet, soos baarshengel en voetslaan, en terwyl die jong gaste die oerwoudgimnasium, swem in die dam en die buitelugplaaslewe geniet, kan hul ouers 'n drankie op die dek geniet.

Die lodge is gerieflik geleë 9 km vanaf Elliot en ongeveer 377 km vanaf Bloemfontein.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Juan J Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Moolmanshoek Farm, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Gaste dink Intaba Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Grens Area Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolmanshoek Farm, Elliot, 5460, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb37c79a0858375124f54402922261a2f327389cbf1fc31ebb328a1fdc39d9505bb8415030838d61a9c2320cb76c156607211?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 Moolmanshoek Farm Elliot 5460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.254342101262 27.821074953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang