Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innikol 38

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Innikol 38 is 'n grondvloerwoonstel vir 4 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos, Mosselbaai. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel kan 'n maksimum van 4 mense akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer, ideaal vir 2 ekstra kinders. Die eenheid deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n wasmasjien en tuimeldroër gekombineer in.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Disney+ en YouTube. Daar is 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Dit beskik ook oor 'n ingeboude gasbraai.

Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig reg voor die eenheid.

Die eenheid is net 'n entjie se ry vanaf restaurante, winkelsentrums en die ATKV-oord met sy warm- en kouewater-swembaddens. Besienswaardighede en doendinge in die area sluit bergfietsroetes, 4x4-roetes, visvang, die Bartholomeu Dias-skeepvaartmuseum, die Garden Route Casino, Cape St Blaise-vuurtoring en vele meer in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sharon V
Saam met lewensmaat
5.0
Outstanding / wonderful. Imnikol 38 was a 10-star accommodation, a cut above the rest! It was immaculately clean, beautifully decorated...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Lettie D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie, baie lekker, gaan weer van hulle gebruik maak. Baie lekker was in 'n baie goeie ligging naby alles.
Feb 2025
Martin N
Gesin met tieners
5.0
Very good accommodation. Would recommend to any appreciative guest. Wonderful stay. The owner is really helpful and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Rufus P
Saam met vriende
5.0
Awesome awesome. Eenheid het as in wat moontlik nodig is vir 'n vakansie. Wat 'n fees gewees.
Des 2024
Euastin C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Awesome, amazing, really nice. We love it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Louis Fourie-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Innikol 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbtf7xDiGW6cxg4xQGhYyWqvssUttyuPqz6Lbj1Z5ny3xSZxBG3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 109 5 1 5 Louis Fourie Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134407911706 22.102882534393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang