Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innes Road Durban Accommodation

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenslaapkamer Privaat Eenheid B
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • 4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid met lugversorging is in 'n gastehuis geleë en beskik oor 'n smaakvol gemeubileerde slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Geriewe in die kamer sluit ook 'n TV met Netflix-toegang en gratis WiFi in. Gaste kan ook gebruik maak van 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis strek oor 'n eetarea en 'n ruim sitkamer. Hierdie eenheid lei na 'n lieflike tuinarea met pragtige see-uitsigte. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

5

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

1 x Kinderbedjie

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Netflix
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tweeslaapkamer Privaat Kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • 6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid met lugversorging is perfek vir gesinne of klein groepe, met slaapplek vir tot 6 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n bababedjie (beskikbaar op versoek), en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word vir gaste voorsien. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kombuis maak oop in die sitarea met 'n klein etenstafel en 2 gemaklike rusbanke, waarvan een 'n dubbelslaapbank is wat 2 bykomende gaste kan akkommodeer. Die sitkamer het ook 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Netflix is beskikbaar op slim-TV's in albei slaapkamers. Gaste kan gratis WiFi regdeur die eenheid geniet. Die eenheid lei na 'n lieflike tuinarea met see-uitsigte, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Netflix
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tweeslaapkamer Privaat Eenheid A
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • 6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamer-eenheid met lugversorging, geleë in 'n gastehuis, bied gerieflike en smaakvol gemeubileerde verblyf. Elke slaapkamer het sy eie kombuisie, toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor 1 gedeelde badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet, asook 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Linne en handdoeke word vir gaste voorsien. Boonop het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis strek na die eetarea en lei na die ruim sitarea. Die eenheid lei na 'n pragtige tuin met lieflike see-uitsigte, en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

5

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Netflix
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenslaapkamer Privaat Kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • 4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamer-eenheid met lugversorging is ideaal vir tot 4 gaste. Dit beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vloei na die sitarea, wat 'n klein etenstafel en 'n gemaklike dubbelslaapbank insluit wat 2 bykomende gaste kan akkommodeer. Die sitkamer het ook 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n pragtige tuinarea met asemrowende see-uitsigte, en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

3

1 x Dubbelslaapbank

1 x Kinderbedjie

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Innes-weg 132, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76d547828ed591f50957b813fd1c90acfe9435101c3b76f19b9f36c83b91d777016408d4a4785f4d04e9b12c126ac641fec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 132 Innes Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.8234292 31.0217958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang