Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inn-Finity Empire

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Annandale-straat 12, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R565 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Inn-Finity Empire is gerieflik geleë 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe in die woonbuurt Witfield, Boksburg.

Eenheid 1 het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n drieplaatstoof, breekware en eetgerei. Tee en koffie word met aankoms voorsien.

Eenheid 2 het 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Tee en koffie word met aankoms voorsien.

Eenheid 3 het 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Tee en koffie word met aankoms voorsien.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad insluit, en braaigeriewe op versoek.

Die eiendom is 7,9 km vanaf Emperors Palace-casino, 6,2 km vanaf East Rand Mall en 7,9 km vanaf Wild Waters.

Die eienaars het 'n hond en 'n kat wat weggehou kan word van die eenheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Avy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Annandale-straat 12, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Inn-Finity Empire het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 565
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 565
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Annandale-straat 12, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa442b236a16abc0f0a8255922a2ab3328011d83dabeddf844e8af161c0be3288ae925e17a81082ca5864acec4f28c60f4d1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R565 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 12 Annandale Street Witfield 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.189833154758 28.199771402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang