Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inibos Selfsorg

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillips Plaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Inibos Selfsorg is op 'n Karooplaas in die Drie Susters-omgewing geleë, omring deur die natuur met vars lug, rustigheid, uitstekende Karoo-sonsondergange en warm gasvryheid. Hierdie verblyf is gewild onder diegene wat tussen Kaapstad en Johannesburg op die N1 reis.

Inibos spog met 'n vintage woonwa wat uit Duitsland ingevoer is en omskep is in 'n luukse selfsorg-eenheid met 'n sondek. Die karavaan het 'n dubbelbed en sy eie badkamer, braai- en onthaalarea met 'n buitekombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, eetgerei en breekware.

Daar is ook 'n permanente tent met 'n pragtige uitsig oor die Karoovlaktes. Die tent het 'n koningingrootte-bed met wit kwaliteit linne. Die tent het sy eie privaat badkamer, braai en onthaalarea met 'n buitekombuis.

In die aande kan gaste sterrekyk of 'n braai geniet, terwyl fietsry of 'n staptog bedags geniet kan word. Hier kan kinders die natuur in 'n veilige omgewing leer ken. Lieflike piekniekmandjies kan op versoek voorsien word om die pragtige sonsondergang vanaf 'n Karoo-heuwel te geniet. Inibos het ook 'n lieflike gemeenskaplike swembad tussen die rotse van die rivier.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Erich K
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil, nature, family. From the moment I arrived, I was greeted with a warm smile and shown to my accommodation, which is perfectly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Sunny Y
Saam met lewensmaat
5.0
Would go back in a heartbeat! We loved our stay so much. The caravan was so clean and cosy. Such an aesthetically cute place. We also g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Cecilia S
Saam met lewensmaat
5.0
Recharge jou siel Inibos. Wat 'n beautiful plekkie. As mens stilte wil hê, is Inibos vir jou. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te help nadat ons...
Sien meer
Des 2024
Leendert V
Gesin met klein kinders
5.0
Verwagtinge oortref! Ons het 'n heerlike oornag gehad op ons pad deur die Karoo, alles was baie netjies en die braaipakke is van topkwaliteit. Beste n...
Sien meer
Des 2024
Albert P
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek waarna mens altyd sal wil. Amazing gasheer en vrou. Wonderlike atmosfeer. Beslis die plek om nie net te oornag nie, maar te wil bly.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Phillips Plaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Inibos Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drie Susters Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillips Plaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79dd8c8fd0b113ee09eb2232df478bed0df12d5cea49e91711997463039515a7263da88f44dd2c5877741f8be966efd0daa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 N1 Phillips Farm 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.828073274318 23.440581178711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang