Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ini Heuwels

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Zandri L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Pleasant and had a great time! Ini Heuwels is a great option if you're looking for affordable accommodation in the Hartenbos area. The property is located near the main road and getting to both Hartenbos and Mossel Bay/Diaz is easy. The property has all of the necessary items for a great stay. The host went out of her way to accommodate us and make us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gerieflik, heerlik, ontspannend. Dit was fantasmagories.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Ini Heuwels
Baie dankie! Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang! Dankie vir julle netheid en vriendelikheid.

Marthinus R
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Ruim en lekker vakansie selfsorgeenheid in Hartenbos Heuwels. Ons 5 volwassenes het baie lekker gebly by Ini Heuwels. Nicoleen se kommunikasie was uitstekend en het uit haar pad gegaan om ons te help. Hoofslaapkamer was baie ruim met 'n lekker stort. Ander twee kamers het ook elk 'n stort gehad. Buite kuierarea was gerieflik en ons het lekker gebraai. Die kombuis en leefarea het alles wat ons nodig gehad het. Ons sal weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet G
Lang verblyf
4.2
Des 2024

Veilig, skoon, en gemaklik. Kommunikasie was baie goed oor aankomstye, en seker gemaak dat alles mooi duidelik is. Het meer gedoen as wat verwag is, en ons verwys na persone wat kon help met vervoer, ens. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly en kan vir enige iemand aanbeveel. Dankie vir al jou moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Ini Heuwels
Baie dankie vir die ondersteuning. Bly ons kon help met die ekstras!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicoleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhout-laan 58, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7996cf4a6ec7710db454dd05573c16ddfcb869d1c6fed0caf7063af7cad3a8f2d1ffe1eae76b43ba3725974324df6b82cf19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 58 Essenhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123481377588 22.099144667004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang