Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infinite Studio

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Mrt 2025 tot 31 Mrt 2025.

Prys sluit in
Studio 1
Rates displayed are on a room-only basis.
Studio 2
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die eienaars op die perseel woon, en byderhand sal wees om enige vrae te beantwoord of hulp te bied met areaverwante advies.

Rook en damp word nie op die perseel toegelaat nie.

Stiltetyd word tussen 22:00 en 07:00 waargeneem. Gaste word versoek om oorfone te gebruik of die volume van toestelle laag te hou om te verhoed dat bure steur.

Om 'n rustige omgewing te handhaaf, word gaste gevra om nie die eiendom tussen 22:00 en 06:00 te betree of te verlaat nie. Hierdie beleid is in plek om geraas tot die minimum te beperk en 'n ontspannende verblyf vir almal te verseker.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Bordeaux Crescent, Welgelegen 1, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c8378327552a9e14a3eb5bac4d6d561393243e1af2116d5a39957e935e2948e9aeaca1c335aea6fb344b112d8c12691b855?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 2) 14 Bordeaux Crescent Welgelegen 1 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.871559236708 18.574495165251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang