Indaba @ Indaba
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware. 'n Viersitplek-eetkamertafel op die omheinde privaat patio is perfek vir 'n buite-werkspasie of om oggendkoffie of etes te geniet. Die sitarea is op die patio en gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n braai. Die TV met Netflix en die basiese DStv-kanale is in die slaapkamer. Ons het 400MBPS onbeperkte Wi-Fi-fasiliteite. Sonkrag sonder kragonderbrekings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Indaba-weg 44, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang