Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Immer Lacht

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig-singel 19, Reebok, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Immer Lacht is op die eienaar se eiendom in die kusdorpie Groot Brakrivier, Wes-Kaap geleë. Hierdie eenheid bied 'n intieme ontvlugting vir solo-verkenners of sakereisigers. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n rustige ontsnapping soek.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamer beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en induksieplaat. Alle breekware en eetgerei word voorsien. Daar is 'n klein eetarea, 'n TV met stroomdienste, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die eenheid is aan 'n sonnestelsel gekoppel en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Gaste kan kies om die dag by die strand deur te bring of 'n ete te eet by een van die restaurante wat binne maklike bereik geleë is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
E. Karl R
Saam met lewensmaat
5.0
Immer Lacht is bekostigbaar en netjies vir enige wegbreekvakansie of naweek. Ek en my eggenote het die beste vakansie van ons getroude lewe saam gehad...
Sien meer
Feb 2025
Lallie D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies heerlik. Gasvrou is uitstekend.
Jan 2025
Dirk L
Saam met lewensmaat
5.0
Alles het 100% aan ons verwagtinge voldoen. Fantastiese verblyf gewees. Baie netjies en skoon. Adri het ons baie vriendelik en gasvry ontvang en was a...
Sien meer
Okt 2024
Piet D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier en sal graag weer gaan. Baie lekker gebly. Goed toegerus met als wat nodig is en ekstra. Vriendelike gasvrou en baie gasvry. 'n Pragti...
Sien meer
Okt 2024
Felicia W
5.0
Breathtaking, tranquil, homely. Our recent holiday stay at Immer Lacht was an experience filled with serenity, natural beauty, and rela...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mooisig-singel 19, Reebok, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Immer Lacht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig-singel 19, Reebok, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA536ecb7a27d06a210129059acf2172687271966a15af8f3486102ed76716220f5ad5f944cce043e54b7290054100a7dded5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 19 Mooisig Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072860444344 22.164525007616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang