Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imagine Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 42, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Imagine Cottage, geleë in McGregor, bied 'n knus selfsorgverblyf-opsie wat sentraal geleë is, naby alle plaaslike geriewe, restaurante en winkels.

Dié eenheid het gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea langs die kombuis is ingerig met 'n dubbelslaapbank en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die leefarea spog met 'n houtbrandende Dover-stoof en 'n oliegevulde elektriese verwarmer. Vir vermaak kan gaste die TV met Netflix geniet en toegang tot gratis WiFi hê.

Gaste het toegang tot braaigeriewe wat oor die tuin uitkyk, en parkeerplek op die perseel is beskikbaar. 'n Kort entjie se ry weg, sal jy 'n wye verskeidenheid wynkelders, Vrolijkheid Natuurreservaat, en baie staproetes vind.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elizabeth P
Saam met vriende
5.0
Outstanding in every way. Absolutely delightful cottage which was quiet and well situated in the village behind the Courtyard restauran...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Tanya R
Gesin met klein kinders
5.0
Te pragtig vir woorde! Ons kon amper nie glo hoe pragtig Imagine was toe ons stop nie! Dit lyk soos 'n feetjie huis met die mooiste tuin! Ons het Imag...
Sien meer
Jul 2024
Jynie C
Saam met lewensmaat
5.0
Voel of jou siel tot rus kom. N juweel van n plekkie. Pragtig skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Ons is met soveel vriendelikheid ontvang. D...
Sien meer
Mrt 2024
Johannes B
Saam met lewensmaat
4.6
Ons sal iewers in die toekoms weer hier wil bly. Hierdie is inderdaad 'n juweel. Stil en veilige omgewing. Baie skoon en netjies en by alles wat van b...
Sien meer
Des 2024
Christie L
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlike ontspanne wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Skoon en vars beddegoed op baie gemaklike beddens. Toegerus met wat nodig is. Oorgenoeg spasie...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gordon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 42, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Imagine Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 42, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98e0c41dc9c61525f8fc0ea85ad5fbd0e6d455db32293171707ade4edb6049f8fd7bd6f3fcaae1d3e3d0a8590feb91180f58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 42 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94710832792 19.829650609787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang