IGowati Country Hotel
- Kapasiteit: 127 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King Justus Garoeb-laan, Khorixas, 0000, Kunene
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
iGowati Country Hotel is in die dorpie Khorixas in Damaraland, Namibië geleë. Dit is 'n ideale oornagverblyf vir gaste wat na Twyfelfontein, Torrababaai en Uis reis.
Verblyf word gebied in 27 kamers en 10 kampeerplekke. Die kamers het slaapplek vir tussen 2-4 mense en is ingerig met óf dubbel-, enkel- óf stapelbeddens en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kampplek het slaapplek vir 6 gaste en het lopende water en elektrisiteitspunte. Die gedeelde ablusiegeriewe is toegerus met storte en toilette. Gaste het toegang tot die restaurant op die perseel, biertuin, gemeenskaplike braai-area en swembad.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Kulturele doendinge in die area sluit 'n besoek aan die Himba-dorpie net buite Khorixas in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- King Justus Garoeb-laan, Khorixas, 0000, Kunene
- Kapasiteit: 127 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King Justus Garoeb-laan, Khorixas, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang