Idlewood 1
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 337 Ingwenya Avenue, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R3 630 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Idlewood 1 bied knus selfsorgverblyf in 'n rustige toevlugsoord vir ontspanning weggesteek in 'n rustige deel van Dullstroom. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n klein gesin, want dit is net 'n entjie se stap van die hartjie van die stad af.
Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Nog 'n stort is beskikbaar in die derde badkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n eetarea asook 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix, Prime en Showmax. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Hierdie huis het ook 'n omheinde patio met 'n sithoekie en 'n etenstafel wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl dit omring word deur 'n groot tuin en pragtige dennebome.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Rosanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 337 Ingwenya Avenue, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 337 Ingwenya Avenue, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang