Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ibis Place Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moerasrivier 233, Portion 97, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hierdie pragtige plaas kyk uit oor die Outeniekwaberge in die hartjie van die Tuinroete. By Ibis Place Guest House kan jy kies tussen B&B-verblyf, selfsorg-tuinkothuise en 'n slaapsaal met slaapplek vir 10 mense.

Verblyf beskik oor 6 dubbel- of 2 enkelkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die selfsorgkothuise is volledig toegerus en bied slaapplek vir onderskeidelik 4 of 8 gaste. Vir 'n groter groep gaste is 'n oopplan-koshuis beskikbaar wat 'n minimum van 5 gaste en 'n maksimum van 10 gaste kan akkommodeer. The Flaming Cottage is rolstoelvriendelik en maak voorsiening vir gestremdes.

'n Groot leefarea, braai-area en swembad sal aan gaste beskikbaar gestel word. 'n Volledige Engelse ontbyt is by die B&B-kamers ingesluit en is beskikbaar as 'n opsionele ekstra vir die selfsorgkothuise. Aandetes is beskikbaar volgens reëling, 1 dag voor aankoms, en word in die eetkamer bedien. Gaste kan ook van 'n gemeenskaplike kombuis gebruik maak.

Buite is 'n lang patio beskikbaar waar gaste berguitsigte kan geniet terwyl hulle ontbyt, aandetes en skemerkelkies geniet. Ibis Place is heeltemal kindervriendelik en bied geriewe en aktiwiteite, insluitend dierevoeding en wye, oop ruimtes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Juline J
5.0
Verblyf was gerieflik, gemaklik en skoon. Ons as groep vriende bymekaar het baie lekker gekuier. Die plek was skoon, die eienaar, sy vrou en kind was ...
Sien meer
Jan 2025
Ronel B
Gesin met tieners
5.0
Very nice, mini vacation too short. Kids enjoyed the clean swimming pool. Friendly people. Location was near the Redberry Farm. Kids lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Shaun M
5.0
Excellent, peaceful. My stay was excellent, I enjoyed the peace and serenity the environment provided. It is also a great space for a l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Lyndon D
Gesin met klein kinders
5.0
Peace, quiet and countryside was the best. Our stay was awesome, the cleanliness and friendly owners were amazing. Even the other guest...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Ian O
Gesin met tieners
4.8
Uitstekend gewees. Net 1 klein klagte, dat hulle nie ontbyt opsies het nie. Dit was heel aangenaam, goed ingerig, goeie ligging en baie rustig.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ronny & Fara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Moerasrivier 233, Portion 97, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ibis Place Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moerasrivier 233, Portion 97, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbae61e53de1f434559f6899a2e37c327ce43204bcaa308fc1c8bc9f8bd23cf1a03a2c3519d1b0d9010745447a0e5c10d2e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 233 Moerasrivier Portion 97, Geelhoutboom 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.959975622786 22.367380857468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang