Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisamen

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Jan 2025 tot 27 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patrys-weg 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 R891 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Huisamen is in die pragtige Struisbaai, 'n kusdorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspanne wegbreek naby die see soek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, gemaklike sitplek en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, lugbraaier en mikrogolfoond. Dit sluit ook 'n TV met DStv in.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die parkeerarea is groot genoeg vir jou boot.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ruan M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer terugkom, was die moeite werd om so ver te ry vir 'n heerlike vakansie. Was heerlik en ontspanne! Baie lekker gebly! Skoon en netjies, baie s...
Sien meer
Feb 2025
Peter W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker, kan enige tyd aanbeveel. Beslis, baie gerieflike huislike omgewing.
Feb 2025
Annaline M
5.0
Dieselfde soos bogenoemde. Dit was baie lekker daar en die gasvrou was baie tegemoetkomend met die feit dat ons 'n baba saamgeneem het.
Jan 2025
Suzanne F
Saam met vriende
5.0
Lekker swem, stap en avontuur in Struisbaai en Aghulas! Wat 'n wonderlike naweek! Die verblyf by HuisAmen was topklas en is ons warm welkom geheet. Di...
Sien meer
Des 2024
Nicolle L
Gesin met klein kinders
5.0
Ons kon rustig en gesellig kuier. Dit was privaat en veilig. Ons het bitter lekker gebly, naby alles in die dorp. Die oop tuin is heerlik vir kinders,...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Patrys-weg 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huisamen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 4)
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patrys-weg 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce75e2aed1428ffc1190b5dfbb5ec3e561b8121a8dbb3ac9a7426f32c6ef44d8c97b59c30133f9b3b8590616de2c4613b159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 2 Patrys Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.796622 20.0428123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang