Huis C @ Kruger Wild Dog Inn
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Huis C @ Kruger Wild Dog Inn bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang wat ideaal geleë is in die hartjie van die bosveld in Marlothpark. Dit is 'n ideale opsie vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.
Dié eenheid bied gemaklike slaapplek vir altesaam 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste hul eie privaat ruimte met 'n buite-eettafel, braaigeriewe en 'n privaat plonspoel. Daar is 'n verskeidenheid vrylopende wild- en voëlspesies in Marloth Park en gaste kan af en toe besoeke van hulle verwag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Awie Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Huis C @ Kruger Wild Dog Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang