Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis 2 @ Kruger Wild Dog Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Huis 2 @ Kruger Wild Dog Inn bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang wat ideaal geleë is in die hartjie van die bosveld in Marlothpark. Dit is 'n ideale opsie vir familielede en vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié eenheid bied gerieflike slaapplek vir altesaam 6 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens vir kinders het. Albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste hul eie privaat ruimte met 'n buite-eettafel, braaigeriewe en 'n privaat plonspoel. Daar is 'n verskeidenheid vrylopende wild- en voëlspesies in Marloth Park en gaste kan af en toe besoeke van hulle verwag.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Awie Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fd2c877a762fbe08b818d83ee051664df255413958d868f445c1a4686f835e50a46a1140a6ef465816d42551beb275f481f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 4164 Hyena Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.355818515202 31.804606854562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang