Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Kelné Pringle Bay

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Blits-aanbod

Kry 30% af vir verblyf voor 4 Mei 2025. Bespreekbaar tot 18 Mrt 2025

Prys sluit in
Kelné 1
Selfsorg
Kelné 2
Selfsorg
Kelné 3
Selfsorg
Huisreëls

Slegs die persoon wat bespreek het, sal toegelaat word om in te meld. Ongelukkig kan 'n bespreking nie namens iemand anders gemaak word nie.
Die eiendom is slegs geskik vir 'n paartjie of sakereisigers.
Geen partytjies of byeenkomste word toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat daar geen braaigeriewe is nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 12 word toegelaat nie.
Geen oop vure, Chinese lanterns, klappers of vuurwerke word toegelaat nie. Dit is 'n hoë brandrisiko area.
Neem asseblief kennis dat die eienaars op die boonste verdieping van die verblyf woon, maar gaste het steeds baie privaatheid en hul eie ingang. Die gastekamers is op die grondvloer.
Rook in die kamers is verbode, maar gaste is welkom om buite op die grasperk en stoep voor hul kamer te rook.
Gaste is welkom om die ligte tafel en 2 stoele na buite te skuif indien hulle wil ontspan of buite wil eet. Skuif dit asseblief weer binnenshuis terug om skade deur sterk windtoestande te voorkom.
Daar is vriendelike huiskatte wat in die hoofhuis (bo) woon en in die tuin rondloop. Hulle sal nie gaste pla nie, maar wees asseblief bewus hiervan as gaste allergies is vir katte.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerald-weg 1254, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a9e10a2962b9b8caff22d2df56294e66dd7cb3a4aa8ab199068b79adbba690498abef13af6a3b1a2c8728b18f13a910335b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 1254 Gerald Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.343762 18.842546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang