Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 301

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R600.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Mrt 2025 tot 19 Mrt 2025.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

’n Sleutel- en breekskadedeposito word voor of met inklok gehef. Die deposito hang van die lengte van verblyf en die standaard van die woonstel af en kan volgens die eienaar/bestuur se diskresie verander word.
Die deposito word via ’n veilige skakel met ’n kredietkaart betaal. Dit word bloot gereserveer en sal binne 14 dae na die uitklokdatum vrygestel word indien geen eise aangemeld is nie. Indien ’n kredietkaart nie beskikbaar is nie, moet die deposito via EFT betaal word en dit moet voor aankoms in die rekening gedeponeer word. ’n Bankbevestigingsbrief sal dan aangevra word om die terugbetaling na die gas se rekening te verwerk.
Indien nie een van die twee opsies hierbo uitgevoer kan word nie, moet ’n terugbetaalbare kontant- of debietkaartbetaling gemaak word voordat gaste kan inklok en daar sal ’n minimumfooi van R150 vir die verwerking van die terugbetaling na die gas se rekening van toepassing wees. Geen kontantterugbetalings word toegelaat nie.
Geen sleutels sal sonder bogenoemde oorhandig word nie.
Alle gaste word persoonlik ontmoet om die inklokproses te voltooi, wat per uur vooraf geskeduleer word op 'n eerste-kom-eerste-bedien-basis tussen 14:00 en 18:00. Aangesien verskeie eiendomme bestuur word en die span nie op die perseel gebaseer is nie, is dit dalk nie altyd moontlik om spesifieke voorkeurtye te akkommodeer nie; alle pogings sal egter aangewend word om aan gaste se voorkeure te voldoen. Neem asb. kennis dat vir inklok na 18:00 'n addisionele fooi met aankoms betaalbaar is voordat sleutels oorhandig word.
Die breekskadedeposito kan na bestuur se goeddunke kwytgeskeld word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 593
R 1 593 R 1 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 593
R 1 593 R 1 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaawbergstraat 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2459e7e8f026cb4d51ee62fc926197416773a64a144b9779b3d37f6bf1ce61f806efecb533f602aaf8b769476e4ff09bfc73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 593 nouVanaf R1 195 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 4 Blaauwberg Street Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.822211935729 18.477836090839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang