Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 1302

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2025 tot 31 Aug 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1302 Horizon Bay, Hoek van Marienerylaan en Blaauwberg-rylaan, Blouberg, 7440, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 R2 280 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Horizon Bay 1302 is 'n strandfrontwoonstel wat gaste 'n luukse seevakansie in die gewilde woonbuurt Bloubergstrand bied. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige verblyf, maar tog naby die middestad.

Die lieflike nierookwoonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers, 1 en suite-slaapkamer, wat 'n koningingrootte-bed het, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die balkon met pragtige see-uitsigte.

Daar is ook 'n ruim oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis vir selfsorg wat ook 'n wasmasjien en tuimeldroër, 'n skottelgoedwasser en 'n peulkoffiemasjien insluit. Peule is beskikbaar by Checkers, Pick & Pay of Spar winkels.

Die sitarea lei na 'n patio waar gaste asemrowende panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland asook 'n deel van Tafelberg kan geniet en is toegerus met 'n gasbraai. Onbeperkte vesel-Wi-Fi is regdeur die woonstel beskikbaar en 'n TV met volledige DStv-kanale. Daar is ook 'n omskakelaar in die geval van beurtkrag.

Die woonstelgebou is 30 m van die promenade af tot by die strand wat enige branderplankryer, opstaanplankryer of vlieërbranderplankryer se paradys is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1302 Horizon Bay, Hoek van Marienerylaan en Blaauwberg-rylaan, Blouberg, 7440, Wes-Kaap
  • Gaste dink Horizon Bay 1302 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 850
R 2 850 R 2 280
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 850
R 2 850 R 2 280
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1302 Horizon Bay, Hoek van Marienerylaan en Blaauwberg-rylaan, Blouberg, 7440, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6LNmFSzE4kDvSahUHUFgTM5VQe2Lo2eLZTR8Jzl2EjcgZY0kNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 850 nouVanaf R2 280 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1302 Horizon Bay Corner of Marine Drive and Blaauwberg Drive 7440 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822355 18.478209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang