Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoogwater Farmlife and Accommodation

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hoogwater Kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is volledig toegerus met alles wat gaste benodig vir 'n onvergeetlike verblyf. Die kothuis het 'n oopplan-uitleg, 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele en 'n kaggel met 'n mandjie hout. Die kombuis is met 'n induksieplaat, yskas-vrieskas, konveksie-oond, mikrogolfoond, elektriese braaipan, eetgerei, breekware en toebehore toegerus. Buite is daar 'n stoep met 'n sit- en braai-area en 'n houtvuur-warmbad. Twee sakke hout word vir die warmbad voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

- Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Kinders tussen 0 tot 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 tot 12 jaar betaal R150.
- Kinders ouer as 12 jaar betaal die volwassene-tarief.
- Die water in die krane is van die boorgat afkomstig en heeltemal drinkbaar.
- Die swembad is uitsluitlik vir die plaashuis se gebruik en mag nie deur die kothuis of gesinshuis gebruik word nie.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ekstra hout is teen R40 per sak beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hoogwater Plaashuis
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die plaashuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het lugversorging, 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed vir 2 kinders en ondervloerse verhitting. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en toebehore. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het sitplek, 'n TV en boeke. Die sitarea bied toegang tot 'n toegeboude braaikamer met 'n etenstafel, 6 stoele en 'n ingeboude braai. Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n houtvuur-warmbad. Vuurmaakhout word voorsien. Die plaashuis het ook sy eie swembad, wat van November tot Maart beskikbaar is, met sonstoele.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

- Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Kinders tussen 0 tot 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 tot 12 jaar betaal R150.
- Kinders ouer as 12 jaar betaal die volwassene-tarief.
- Die water in die krane is van die boorgat afkomstig en heeltemal drinkbaar.
- Die swembad is uitsluitlik vir die plaashuis se gebruik en mag nie deur die kothuis of gesinshuis gebruik word nie.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ekstra hout is teen R40 per sak beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hoogwater Gesinshuis
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinshuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en eetarea, 'n sitkamer en 'n tweede eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 3 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en toebehore in, sowel as 'n etenstafel met bankies. Die sitkamer het rusbanke en 'n plafonwaaier, en die eetarea het 'n tafel met 10 stoele en 'n ingeboude braai. Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n houtvuur-warmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

6

3 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

- Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Kinders tussen 0 tot 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 tot 12 jaar betaal R150.
- Kinders ouer as 12 jaar betaal die volwassene-tarief.
- Die water in die krane is van die boorgat afkomstig en heeltemal drinkbaar.
- Die swembad is uitsluitlik vir die plaashuis se gebruik en mag nie deur die kothuis of gesinshuis gebruik word nie.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ekstra hout is teen R40 per sak beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogwater Plaas, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhNmY2NDMxLTJjNmMtNDUyZS04MjQ5LTJmMzJiYzlmZjg2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Hoogwater Farm Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.47223551536 19.191516232808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang