Hoep Hoep Gasteplaas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hoep Hoep Gasteplaas is net 5 km buite die hoofdorp Heidelberg geleë.
Verblyf word gebied in 4 individueel toegeruste eenhede genaamd Kiewiet, Kraaines, Hoep Hoep en Houtkapper. Die gasteplaas kan tot 17 gaste akkommodeer.
Kraaines beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Kiewiet bied slaapplek aan 3 mense en beskik oor 'n kombuisie, 'n sitarea, 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV en OpenView-kanale. Die buitelapa is beskikbaar met braaigeriewe.
Die Hoep Hoep-kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n aparte enkelbed buite die slaapkamer. In die leefarea is nog 2 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan met 'n kombuis en sitarea. Die kothuis het 'n patio met braaigeriewe.
Houtkapper is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Gedeelte 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Gaste dink Hoep Hoep Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng