Chardonnay Holiday Apartment
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cassine-laan 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Chardonnay Holiday Apartment is in die luukse woonbuurt Wavecrest in Jeffreysbaai geleë, net 1 km vanaf die strand. Dit is gerieflik naby winkelsentrums soos SPAR en Checkers geleë.
Hierdie selfsorgwoonstel is op die grondvloer geleë, halfgeheg aan die hoofgebou en bied volledige privaatheid met sy eie privaat ingang. Dit beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkel dubbelbasisbeddens, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die woonstel het 'n aparte leefarea, 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n aparte toilet vir ekstra gerief.
Vir vermaak is volledige DStv Premium en Netflix beskikbaar, saam met onbeperkte Wi-Fi. Die hoofslaapkamer beskik ook oor 'n platskerm-TV met volledige DStv-toegang.
Buite kan jy 'n buitebraai onder 'n prieel, 'n dek en 'n toe stoep geniet. 'n Plonspoel is beskikbaar vir ontspanning. Veilige parkeerplek word voorsien en die eiendom is toegerus met sekuriteitskameras en 'n afstandbeheerde elektriese hek vir verbeterde sekuriteit.
Boonop het die woonstel rugsteunsonkrag om gemak tydens beurtkrag te verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Fred & Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Cassine-laan 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Chardonnay Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cassine-laan 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang