Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel op Aarde Villa

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hemel op Aarde
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 14 persone
  • 10 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hemel op Aarde beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Die eerste 4 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die vyfde slaapkamer. Die sitarea het enkelbeddens vir 4 kinders. Die badkamers het óf 'n bad en stort óf slegs 'n bad en slegs 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, stoof en oond toegerus. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 5 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

4

4 x Kinderbed vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Geen partytjies en harde geraas buite na 22:00. Respekteer die bure en die rustige omgewing.
Rook is verbode binne.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 20, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5NjZiYWIwLWVkY2QtNDUzYS1iZjU4LTRkZGZkYTI1ZTI1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 20 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.682558 18.243905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang