Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel and Aarde Village Accommodation

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villagelaan 19, Hemel en Aarde Village, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hemel and Aarde Village Accommodation bied selfsorg-eenhede en is in die Hemel en Aarde-vallei geleë. 10 minute se ry vanaf die middedorp van Hermanus.

Verblyf by die instansie bestaan uit 2 ateljees, 1 eenslaapkamerwoonstel, 1 luukse solder en 'n spaarkamer. Hierdie eenhede het slaapplek vir 2 volwassenes in elk. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort; 'n kombuisie met basiese toebehore, en 'n leefarea. Verder bevat elke eenheid gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, verwarmers en waaiers. Elke eenheid het 'n privaat tuinarea met braaigeriewe vir gaste om te gebruik.

Gratis, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Wasgoeddienste kan ook vir gaste gereël word, op versoek. Hemel and Aarde Village Accommodation is naby verskeie wynproe-lokale en landgoedere.

Die eiendom is ook 'n entjie se ry vanaf verskeie museums, Whale Coast Mall, die strand en verskeie gewilde walviskykplekke in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Alain V
5.0
Die perfekte ontsnapping: 'n rustige, private wegbreek buite die stad. Dit was 'n fantastiese, lekker stil en privaat plek. Die akkommodasie self was ...
Sien meer
Feb 2025
Abigail C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Baie lekker! Dit was baie lekker.
Feb 2025
Lynelle P
5.0
A beautiful cottage. Such a peaceful garden. Wonderful and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Marika V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspannend. Heerlike rustige omgewing. Baie netjies en vriendelike gasvrou.
Feb 2025
Vega V
Saam met lewensmaat
5.0
Will recommend to others. Wonderful stay, clean and tastefully decorated.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Villagelaan 19, Hemel en Aarde Village, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemel and Aarde Village Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villagelaan 19, Hemel en Aarde Village, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc18d66b10d99e5b270f66f2d022bcfbe88a157f424a097b07b3bb11948cc3ef108186025efd2a10bbbc45f1a89a3373b9825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 19 Village Lane Hemel en Aarde Village, Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.410799051431 19.197465050262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang