Heart of Cape Town
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shortmarketstraat 34, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Heart of Cape Town is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers aangesien hierdie eiendom sentraal is tot al Kaapstad se gunstelingbestemmings.
Hierdie ruim woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag wat bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en bekende restaurante af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 117
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Shortmarketstraat 34, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shortmarketstraat 34, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang