Hazy Park Lodge and Caravan Park
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Chalet vir 6
- Selfsorg
- Chalet vir 2
- Selfsorg.
- Chalet vir 4
- Selfsorg
- Kampeergrond
- Standaardtarief vir eerste 2 R330 en ekstra gaste elk R90. Maksimum 6 per staanplek. Elke staanplek het kragpunte.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n R300 sleutel- en breekskade-deposito met aankoms betaalbaar.
Gaste mag van 14:00 af inklok,maar nie na 20:00 nie en moet teen 10:00 uitklok.
Die eenhede word slegs van Maandag tot Vrydag skoongemaak word. Indien gaste 'n skoonmaakdiens oor die naweek benodig moet dit voor aankom gereël word en dis teen 'n ekstra koste van R200 per chalet.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40 Whiteriver, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang