Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazenjacht Karoo Lifestyle Die Melkstal and Oom Manus se Huis

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Stolsvlakte, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Hazenjacht Karoo Lifestyle Die Melkstal en Oom Manus se Huis is op 'n werkende plaas sowat 10 km vanaf Sentraal Oudtshoorn geleë.

Gaste het 'n keuse om die 6-slaapplek Die Melkstal en die Oom Manus se Huis vir 8 te bespreek. Die Melkstal beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel, en Oom Manus se Huis bied 4 slaapkamers wat badkamergeriewe deel. 'n Kampeerbed vir babas kan ook op versoek gereël word.

Elkeen van die huise het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitarea met 'n TV en knus kaggel, en maak oop op 'n stoep wat oor die omgewing uitkyk. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.

Vir die ywerige voëlkyker bied die Klein Karoo, en veral die Oudtshoorn-omgewing, 'n groot verskeidenheid voëls. Doendinge in die omgewing sluit visvang, die Kango-grotte en wonderlike eetplekke in die dorp en wynproeë in wat op versoek gereël kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ernst D
5.0
Rustig. Ja, ons het baie lekker gebly.
Okt 2024
Yury C
Gesin met klein kinders
5.0
A home away from home. This is a wonderful house with a unique Afrikaans atmosphere. The house has large, airy bedrooms and living room...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jeanine F
Gesin met tieners
5.0
Little piece of heaven. Die Melkstal was absolutely perfect! It was everything we wanted and needed in a place. Ideally situated just o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Anton K
Saam met vriende
5.0
Dis 'n lekker plaashuis om in te bly. Die verblyf was lekker en die ou huis is groot en netjies. Lekker kuiers rondom die vuur buite.
Mrt 2024
Adri H
Gesin met tieners
4.8
Veilig stil. Baie lekker gebly. Daar kort paar kombuisware soos 'n broodmes en steakmes, maar behalwe dit is dit 100%.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langs die N12, Stolsvlakte, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hazenjacht Karoo Lifestyle Die Melkstal and Oom Manus se Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 0 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Stolsvlakte, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk3djI4xiEjD34dyuqeBN6MEMEnnxKnxNDFlxjDEurLl5G7BP6Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
22 5 1 5 Off the N12 Stolsvlakte 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.590527813078 22.287274003029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang