Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie
Kry 50% af vir verblyf voor 31 Augustus 2025. Bespreekbaar tot 23 Mrt 2025
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutlaan 13, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie bied gehalte-selfsorgverblyf vir vakansiegangers en dis ideaal vir 'n gesin. Die privaat eenheid is op die grondverdieping van die dubbelverdiepinghuis, maar het sy eie ingang. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, besienswaardighede en die opgegradeerde ATKV-Oord met sy pretpark geleë.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met gemaklike slaapplek vir 4 gaste. Daar is ook 'n slaapbank met ekstra slaapplek vir 1 volwassene of 2 kinders teen ekstra kostes. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met selfsorggeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met Openview. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Essenhoutlaan 13, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutlaan 13, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap