Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Familie Huisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Geelhout, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Hartenbos Familie Huisie is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die lewendige dorpie Hartenbos. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie eiendom 'n see-uitsig vanaf die voorste balkon het.

Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 12 gaste op 'n slag akkommodeer met 3 slaapkamers en 'n solderruimte. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander 2 slaapkamers het albei 'n dubbelbed en die solderkamer het 6 enkelbeddens. Daar is nog 'n volledige gesinsbadkamer en 2 gastetoilette.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Dié eiendom het 'n binnebraaikamer wat na buite lei. Gaste kan op die 2 voorste patio's ontspan en 'n oggendkoffie geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

6

6 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 5 Geelhout, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Geelhout, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe87e4f1d906f06e454b2a3cbefa4685e67b1c21fcc3329b47a2580cb40c58a1cf76e9bbf1574ffd2230b4bddbd38006e7e35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 12) 5 Geelhout Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127589987373 22.093416709193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang