Hartebeeskraal House and Cottage
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis met lugversorging. 2 van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en eetgerei en breekware, sowel as 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die kothuis het 'n binne- en buitebraai-area, sowel as 'n privaat binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Slegs die hoeveelheid gaste wat op die bespreking aangedui is, sal op die perseel toegelaat word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het slaapplek vir tot 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, 'n dubbeldeur yskas-vrieskas, mikrogolfoond, en eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met volledige DStv-kanale. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat buite-stoepmeubels het. Die patio kyk uit oor die ruim tuin en die wingerde. Die huis het 'n binne- en buitebraai-area, asook 'n privaat swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Slegs die hoeveelheid gaste wat op die bespreking aangedui is, sal op die perseel toegelaat word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hartebeeskraal, Wemmershoekweg, Paarl, 7624, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang