Alikreukel 10
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om hul eie bad- en swemhanddoeke saam te bring. Handdoeke kan teen 'n ekstra fooi voorsien word.
Parkeerplek vir slegs 1 voertuig word voorsien. Gaste sal hul motors in motorafdak nommer 4 moet parkeer.
Harde musiek en geraas sal nie geduld word nie.
Kinders word nie toegelaat om in die gange of in die parkeerarea te speel nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook in die gebou is streng verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Alikreukel-kompleks, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang