Harmonie - A Peacefull Brakeaway
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mrt 2025 tot 31 Des 2025.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Marloth Park is 'n wildbewaringsgebied, moet asseblief nie die diere voer of steur nie.
Harde musiek, partytjies, vuurwerke en helder buiteligte sal nie geduld word nie.
Moet asseblief nie vullis buite los nie aangesien dit diere sal lok.
Rook binnenshuis is streng verbode. Gebruik asseblief die asbakkies buite.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Sluit asseblief die deure en maak die vensters toe wanneer jy die huis verlaat.
Kinders moet te alle tye rondom die plonspoel onder toesig wees.
Gaste word vriendelik versoek om water spaarsamig te gebruik.
Gaste kan noodligte en UPS-gesteunde Wi-Fi gebruik tydens beurtkrag.
Gooi asseblief die rommel in die hok aan die einde van die oprit onder die bord weg.
Daaglikse skoonmaak is nie ingesluit nie, maar skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Gaste word gevra om asseblief enige gebruikte skottelgoed te was en die huis in 'n netjiese toestand te verlaat met uitklok.
Inklok is vanaf 15h00 en uitklok is om 09h00. Laat uitklok kan gereël word en is onderhewig aan beskikbaarheid.
Stiltyd is vanaf 21h00.
Gaste word asseblief gevra om bedagsaam te wees teenoor bure en ander gaste in die area.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3927 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang