Harbour Bridge Waterfront
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Roggebaai Square, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 485 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Harbour Bridge Waterfront is 'n pragtige selfsorg-vakansieateljee wat ideaal geleë is binne die Konvensiesentrum en Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum-omgewing. Dit is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers, want dit is ook op die Waterfront-kanaal geleë wat jou tot by die V&A Waterfront neem.
Dié woonstel met lugversorging het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie ateljee het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Hierdie leefarea maak oop op 'n balkon met braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en bekende restaurante af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Roggebaai Square, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Roggebaai Square, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang