Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse LaRachelle

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Guesthouse LaRachelle is 'n stylvolle, knus, oulike en gerieflike verblyf wat ideaal geleë is op pad na die Tuinroete.

LaRachelle se 6 rookvrye, en suite-slaapkamers het 'n atmosfeer van rustigheid, styl en gerief. Elkeen van die kamers het aparte ingange wat uitloop op 'n veilige en privaat, omheinde patio.

Hierdie knus en suite-kamers is smaakvol versier en van die geriewe wat aangebied word, is tee en koffie in die kamers, 'n verskeidenheid DStv-kanale en WiFi.

Ervaar warmte en goeie outydse plattelandse gasvryheid van jou gashere Marius en Rachelle.

Neem asseblief kennis dat die gastehuis geen maaltye bedien nie. Gaste word versoek om plaaslike restaurante te ondersteun vir ontbyt en ander maaltye.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Melvin O
Besigheidsreis
5.0
Lekker veilig, vriendelik en baie mooi. Ek het baie lekker gebly en sal weer kom. Hulle diens en vriendelikheid het my baie welkom laat voel. Oh ja, e...
Sien meer
Feb 2025
Gregory K
Besigheidsreis
5.0
Enjoyed my stay. Enjoyed my stay. Room clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Nicolaas V
Saam met lewensmaat
5.0
We loved it! We loved it there! Easy access to our rooms. Very quaint.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Dean T
5.0
Very nice. My stay was very nice, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Lionel H
Saam met lewensmaat
5.0
Five star. Great. Beautiful place with well-maintained gardens.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Somersetstraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Guesthouse LaRachelle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 875
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA035c60b052b003b6a15195a79001e3897fc4a9afe99e82b55d1cad58cf7534b38d90ea241a685be95b63d7e8e40e77025267?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 8 Somerset Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.021857574771 20.44886380434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang